Teleskopiese hanteerder

'n Teleskopiese hanteerder
'n Tipiese " Roto" Teleskopiese hanteerder

'n Teleskopiese hanteerder is 'n masjien wat wyd gebruik word in die landbou en nywerheid. Dit lyk amper soos 'n vurkhyser, maar het 'n arm, wat dit meer van 'n kraan maak as 'n vurkhyser, met die groter veelsydigheid van 'n enkele teleskopiese of artikulerende arm wat vorentoe en opwaarts uit die voertuig kan uitbrei. Aan die einde van die arm kan die operateur een van verskeie aanhegsels pas, soos 'n emmer, palletvurke, gryper, of hyskatrol. Teleskopiese handteerders word soms kersieplukkers genoem in Amerika, omrede die naam verwys na enige vragmotor of swaartoerusting met 'n hysarm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy